Dink na oor die Ewigheid Deur Dr. David R. Reagan Een van die grootste staatsamptenare in die geskiedenis van Engeland was William Gladstone (1809 – 1898), wat gedurende die laaste helfte van die 19de eeu vier keer as Eerste Minister gedien het. Gladstone was 'n toegewyde Christen wat altyd die kerk bygewoon het. Hy het […]