English Articles

Finding Hope in the Midst of Crisis

Can Bible prophecy give us hope? By Dr. David R. Reagan Hope is essential to life. Without it, people descend into deep depression or commit suicide or simply lie down and die. During the Holocaust, Viktor Frankl, who later became a world renowned psychiatrist, was a prisoner in one of the Nazi death camps. He observed […]

Read more
Is Rapture Biblical?

Is the entire pretribulational rapture theology Biblical at all? Is there any Biblical basis for the idea of Jesus coming to fetch His followers from this world before the 7 year tribulation? Is “Rapture” in the Bible? Lets start with the word “rapture”  Is this word found in the Bible at all? The truth is […]

Read more
The Next Big War

By Marko Kiroglu The Next Big War is Coming Soon When we take a look at current global events and try to connect the dots with the prophecies of the Bible pertaining to our times, we suddenly begin to realise that there is a big and very significant war coming in the very near future. […]

Read more
The Holy Spirit in the End Times

The nature and role of the Holy Spirit in preparation for the return of Jesus. By Dr. David R. Reagan One hundred years ago, as the 20th Century began, the Holy Spirit was not alive and well in the Church. Christendom was in bondage to the theology of Deism which held that miracles had ceased, […]

Read more

Afrikaanse Artikels

Om vir God te lewe in die Eindtyd

‘n Uitdaging vir jou - berei voor vir Sy spoedige wederkoms. Deur Dr. David R. Reagan In die Bybel staan duidelik geskryf dat die samelewing agteruit sal gaan gedurende die eindtye, dat hulle net so vol van boosheid sal wees as in die dae van Noag (Matteus 24:37-39). Die Apostel Paul, wanneer hy in sy […]

Lees meer
Om Hoop te Vind te Midde van 'n Krisis

Kan Bybelse Profesieë vir ons hoop gee? Deur Dr. David Reagan Hoop is noodsaaklik vir die lewe. Daarsonder verval mense in diep depressie of pleeg selfmoord of verloor bloot net heeltemal hulle moed vir die lewe. Tydens die Holocaust was Viktor Frankl, wat later 'n wêreldbekende psigiater geword het, 'n gevangene in een van die […]

Lees meer
Wat is jou Christelike Hoop? Kan jy dit verwoord?

Deur Dr. David R. Reagan In 1 Korintiërs 13:13 het die apostel Paulus geskryf dat daar drie kardinale Christelike deugde is - “geloof, hoop en liefde”. Ek het eendag hieroor nagedink, en dit het by my opgekom dat ek al na honderde preke oor geloof en liefde geluister het, maar na baie min oor hoop. […]

Lees meer
Is die “Wegraping” in die Bybel?

Is die hele voorverdrukking wegrapings teologie enigsins Bybels? Is daar enige Bybelse basis vir die idee dat Jesus Sy volgelinge van hierdie wêreld kom haal voor die 7 jaar verdrukking? Is "wegraping" in die Bybel? Kom ons begin met die woord "wegraping". Word hierdie woord enigsins in die Bybel gevind? Die waarheid is nee, die […]

Lees meer
Jesus kom binnekort!

Ons lewe op geleende tyd. Deur Dr David R Reagan Oorspronklike artikel kan gevind word by:  http://christinprophecy.org/articles/jesus-is-coming-soon/ Baie mense glo daar is niks wat oor die tydsberekening van die Here se wederkoms geweet kan word nie, want Jesus het gesê Hy sou terugkeer soos 'n "dief in die nag" (Matteus 24:42-44). Maar Paulus maak dit […]

Lees meer
Die Heilige Gees in die Eindtye

Die karakter en rol van die Heilige Gees in voorbereiding vir die terugkoms van Jesus. Deur Dr. David R.Reagan Aan die begin van die 20ste eeu, ‘n honderd jaar gelede, was die Heilige Gees nie lewend in die Kerk gewees nie. Christendom was vasgevang in die teologie van Deïsme. Deïsme is die geloof dat wonderweke […]

Lees meer
Die boodskap van Psalm 2

Laat die Eindtye jou sweet? Deur Dr. David R. Reagan “En daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, en die mense se harte beskwyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want […]

Lees meer
Subscribe to get Latest Updates and News
© Copyright Countdown to Christ 2022
Sitemap
cross linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram